'n Haikoe is 'n digvorm (ontleen aan die Japannese digkuns) met vyf klankgrepe (soos lettergrepe) in die eerste reël, sewe in die tweede reël en weer vyf in die laaste reël. Gewoonlik is daar 'n verwysing na 'n spesifieke seisoen êrens in die gedig.
Rich TVX News Network Site
Rich TVX News Network Info
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search